Riz Ahmed

Riz Ahmed
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Rizwan Ahmed
Geboorte 1 Desember 1982 (1982-12-01)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Riz Ahmed (gebore 1 Desember 1982) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Four Lions (2010), Nightcrawler (2014), en Rogue One: A Star Wars Story (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy